Despatch , Eersterust , Gem Valley , Khalambazo , Khutsong , Mahube Valley , Mamelodi , Mamelodi Gardens , Mamelodi Sun Valley , Moretele Park , Moretele View , Nellmapius
Bashewa , Chief A Lithuli Park , Ekandustria , Ekangala , Etwatwa , Farm Doornkraal NO 420 , Kungwini Country Estate , Umfuyaneni , Wattville
Hier gaan ons [hidden]
Die drie-slaapkamer, twee-badkamer juweel is oopplan (ek [hidden]).
Die kombuis(met granite tops) is so modern, selfs Meraai se melktert sal
jaloers raak—dit spog met klomp kaste vir al haar
Tupperware (en die deksels????), en ‘n ontbythoekie waar Gatiepie kan sit en toesig
hou met ‘n boereworsrol in die hand, en muni vergeet van di Studeer [hidden];
Die sitkamer en eetarea vloei saam gladder as Gatiepie se
grappies ná ‘n Klippies en Coke, wat dit die perfekte plek maak vir family gatherings
of ‘n Sondagmiddag-slapie as daar nie rugby is nie (onthou daar is wi-fi ook).
Die slaapkamers? Koningswaardig(royalty)—of ten minste groot genoeg
vir Gatiepie se snork en Meraai se sagte [hidden];
Hoof entrance met baie mooi tuin en awnings by vensters vir ekstra koelte.
Hierdie huis is nie net ‘n blyplek nie; dis ‘n leefstyl.
Moenie dit misloop nie— bel dai oom onder di boom????