Mossel Bay - MR632585

Farm/Smallholding in Mossel Bay, WCape - Mosselbay Area, Western Cape

R 7,150,000

... Numbers not adding up?

2
4
3
622m2
7ha
Mossel Bay - MR632585
Farm/Smallholding in Mossel Bay, WCape - Mosselbay Area, Western Cape
R 7,150,000
1
 of property in Mossel Bay
2
 of property in Mossel Bay
3
 of property in Mossel Bay
4
 of property in Mossel Bay
5
 of property in Mossel Bay
6
 of property in Mossel Bay
7
 of property in Mossel Bay
8
 of property in Mossel Bay
9
 of property in Mossel Bay
10
 of property in Mossel Bay

There are more photos available of this property, click here to request the agent to release them.
MyRoof has more photos of this property - click here to request the agent to release them

Key Features

Rooms

  • 2 Bedrooms
  • 4 Bathrooms
  • Staff Room 2
  • Flatlet

Kitchen

  • 2 Kitchen

Study

  • Study

Parking

  • 50 Car Port
  • 3 Garage

More Features

  • Property Type - Farm/Smallholding
  • Seller Type - Private Property
  • Floor Area - 622m2
  • Erf Size - 7ha
  • Price per square floor meter - R11,495 per m2
  • Price per square erf meter - R102 per m2

MyRoof Stats

  • 307 Views
PID=632585 DID=656753 SID=1

Op die N2 tussen Gourits en Albertinia is die juweel direk van die die hoofpad te vind. Hô-Kaai wat gaan staan stil, kom loer in [hidden] in sy soort in ons kontrei. Hier waar tyd gaan stil staan het. Een van die bekendste en gewildse een stop opregte Boere-kos restaurante. 'n Unieke eg Suid Afrikaanse restautrant gesamentlik met voel soos jou Ouma se huis atmosfeer, proe soos jou Ouma se kos en 'n unieke kuier plek in die Wes-Kaap. Die 289 vierkante meter eetplek bestaan uit pragtige oudtydse meubels en sitplek vir 120 persone. 'n Volle gelisensieerde kroeg met 'n dranklisensie. 'n Lieflike stoep area van 62 vierkante meter kan met gemak toegemaak word vir additionele spasie vir [hidden] word 7 dae van die week bedien. Ontbyt en middageters vanaf 08:00 tot 17:30. Resepte boek met al die resepte sal verskaf [hidden] bestaan uit meubels, toerusting, eetware, stowe, vrieskaste, en kroeg toerustingEskom elektrisiteit met een enkel fase [hidden], met nuwe boorgatpomp met twee 5000 liter tenke op stallasies met 'n drukpomp wat Eskom krag [hidden] ReënwatertenkeAanbouing vir onthaal lokaal wat aansluit by die Braai area se fondasies is reeds uitgebou asook [hidden] van R1 500 [hidden] per [hidden] 2: [hidden] vierkante meterBestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers. Huis: 3 is nog nie voltooi [hidden] Kamer [hidden] x [hidden] Meter met 20 KVA 3 Fase KragopwekkerBestaande skaapvoerkrale, nuwe heinings en kampe, voerkraalafdakke, varkhok gebou met vooraf vervaardigde betonmuur en betonvloer met [hidden] van ongeveer [hidden] groete tuinBesigheids moontlikhede vir hierdie eiendom:- Omskepping een woonhuis in 4 gastekamers- Karavaanpark, want see is 12km na Vleesbaai en Boggomsbaai- Onthaal bestemming, waar eetware gehuur kan word by restaurant- Gebruik van kroeg fasaliteite apart van restaurant by onthaal lokaal en buite braai - Hele perseel vir dranklisensie ge-soneer - Onderverhuring van kampies, want almal wil graag hul eie skapies aanhou- Kwekery vir groete, plante en bome- Bou van stoorruimtes, waarvan daar altyd 'n tekort is- Groot ares teen N2 waar voertuie en implemente kan uitgestal word vir verhuring en verkope- Veilingskrale van BKB is 3km vanaf perseel vir aankoop van beeste en skape- Aanvraag ook groot vir verkoop van lamvleis, beesvleis en varkvleis. Slagpale 25k vanaf perseel.'n Unieke, soveel moontlikhede geleentheid. Skakel gerus vir 'n afspraak - 'n moet sien!!!


What's Next?


Contact Details

Contact the seller directly. Access the seller's e-mail address and phone number.


Save

Save this property to your favourites for later review.


Notify

We will e-mail you when another property of this kind becomes available in Mossel Bay.


Share

Share this property via e-mail or Facebook.


Compare

Compare this property to other properties.


Boost

Boost this property on search results.

Compare x Properties ×